Wednesday Jun 19, 2024
Cilliers Brink: Uitvoerende Burgemeester van Tshwane
Op 6 Junie het PSG-Pretoria-Oos 'n heerlike oggend spandeer by die Atterbury Teater waar Cilliers Brink, uitvoerende burgemeester van Tshwane, by ons aangesluit het vir 'n insiggewende sakegesprek oor die politieke landskap en vooruitsigte vir Suid-Afrika.