
Wednesday Jun 19, 2024
Paneel Bespreking: Dawie Klopper
Op 6 Junie het PSG-Pretoria-Oos 'n heerlike oggend spandeer by die Atterbury Teater waar Cilliers Brink, uitvoerende burgemeester van Tshwane en Lourensa Eckard, bekende joernalis en TV aanbieder, by ons aangesluit het vir 'n insiggewende sakegesprek oor die politieke landskap en vooruitsigte vir Suid-Afrika.